In Her Own Words
About Her
Na 'n maand hier op Skattiejag het ek baie geleer oor oneerlike mans. Eerlikheid is belangrik vir my.
Weet jy hoe gelukkig is jy as jy iemand het om elke dag die dag af te sluit en elke oggend weer wakker te word met iemand langs jou? Iemand vir wie jy lief is of sommiges van julle wat eens op 'n tyd lief was!
Tot jy een oggend alleen wakker word, sal jy nooit weet wat jy gehad het nie.
Ek het liefde onvoorwaardelik geken, nie oor hoe slim of hoe maer of mooi nie, maar oor my hart, my persoonlikheid en my eerlikheid.
Van hieraf begin my oorspronklike bekendstelling:::::::::::::
Altyd gereed om iets nuuts te doen of probeer doen. Het nie tyd vir suurstofdiewe nie. Bly liewer stil as om iets negatiefs van iemand anders te sê.
Teken/Verf op klippies as die alleen te veel raak. Stap graag, maar die doel is om tyd in God se teenwoordigheid te spandeer.
Ek is positief al is alles rondom my besig om te verkrummel.
About Her Ideal Match
Goeie sin vir humor, respek vir vroue, sterk persoonlikheid maar bowenal 'n sterk verhouding met sy Skepper. Sy kinders moet my respekteer, want my kinders sal hom respekteer.
Hy moet alles saam met my wil doen, want ek sal probeer om ook alles te doen wat hy wil.
Sekerlik sal hierdie moontlike maat van my, my hele profiel lees. Ja ek het vereistes, maar ek kyk eerste hierna in sy vereistes!!!!
Ek is 100% seker, hier is nie meer die soort MAN wat nog 'n regte man in GOD se oë is nie.
What Her Friends Say
Alleensaam hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
Namibia | |
Location: |
Windhoek (Eros), Namibia | |
Gender: |
Female | |
Age: |
64 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
158cm (5' 2.2") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Changes Often | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Just online friends; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Namibia; South Africa | ||
Location: |
Namibia; South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
58 - 74 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
A few extra pounds; Large; Stocky | ||
Looks: |
Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; German; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Alleensaam has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.



